Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
Parys Museum\ Parys Vrystaat PARYS Die dorpie Parys was aanvanklik as ń kerkplaas van die NG Kerk aangelê. Die pad na Kroonstad gemeente was ver en dikwels onbegaanbaar weens vol riviere . 1873 is besluit om hier ń gemeente te…
Salvamento Steengroef Parys Vredefort Koepel VREDEFORT KOEPEL Die Vredefort koepel is reeds in 2005 as Wêrelderfenisgebied verklaar. Vredefort koepel is een van die grootse impak kraters ter wêreld en ook een van die oudstes. Die krater is so groot (ongeveer…
FREDERIKSTAD Frederikstad is sowat 34km van Potchefstroom geleë, kom 1885 tot stand, vernoem na Frederik Wolmarans. Frederik Gerhardus Wolmarans (1788-1872) was deel van die Potgieter Trek onder leiding van Andries Hendrik Potgieter. Hy neem deel aan die Slag van Vegkop.…
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…
Mostert se Meule Welgelegen Mowbray Kaapstad Die oudste werkende meule is Suid-Afrika, gebou in 1796. Aanvanklik is ń perdemeule deur Jan van Riebeeck en sy amptenare gebruik om koring mee te maal. By gebrek aan perde is osse vir díe…
MOOINOOI AREA Daar kan nie met sekerheid gesê word wie was die eerste blankes wat hulle in hierdie omgewing van die Magaliesberge gevestig het nie. Dit was heel waarskynlik deel van die Potgietertrek. Aan weerskante van die Magaliesberge het die…
Slag van Buffelspoort 3 Desember 1900 Buffelspoort/Mooinooi/Elandskraal ABO Die oorlog tussen Boer en Brit het nou al langer as ń jaar voortgeduur. Die Boere se voorrade en ammunisie het min geraak en hulle klere verslete. Die Boere het die Britte…
September 1849 Die Skip Neptune mag nie anker aan die Kaap nie. NEPTUNE Vroeg in 1849 vertrek die skip Neptune uit Engeland. Aan boord is sowat 300 veroordeelde gevangenis en 55 bemanning. Die meeste gevangenes aan boord is Ierse politieke…
NASIONALE VROUEMONUMENT AGTERGROND Hierdie 63 meter hoë gedenknaald van sandsteen is opgerig ter herinnering aan die tragiese dood van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Hierdie monument getuig van die skreiende onreg van die Britte teen die Boere…