Victoria Toring. Gedenkteken Basoetoe. St Katherine’s Church. Uitenhage Oos Kaap

Victoria Toring. Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes  tydens die Basoetoe oorloë.. St Katherine’s Church. 1867. Uitenhage Oos-Kaap Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes  tydens die Basoetoe oorloë Ter ere aan vryburgers en boere en soldate wat deelgeneem het aan die: Basoetoe…

Gamtoosvallei Patensie NG Kerk Gamtoosvallei Baviaanskloof Koningin Victoria (Borsbeeld, rotsformasie) Oos-Kaap

Gamtoosvallei Hierdie ongelooflike pragtige vallei met bewerkte landerye en boorde soos ń mosaiek vorm die toegangspoort na Baviaanskloof. Die naam Gamtoos is waarskynlik afgelei vanaf die Khoi woord wat brullende leeu beteken. Die vroeë Hollanders het die Khoi-Khoi stam wat…

Middelburg Karoo Kaapkolonie tot 1910 Kaapprovinsie Oos-Kaap vanaf 1994 Uitspanning Markplein Burgemeesterstuin

Middelburg Kaap is ń pragtige dorp aan die oewer van die Klein-Brakrivier. Gestig 1852. Sy naam verkry vanweë sy ligging. In die middel. Halfpad tussen Port Elizabeth en Bloemfontein en ligging tussen dorpe soos Cradock, Colesberg en Richmond. Die Burgemeesterstuin…

Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Gereformeerde Kerk (Dopperkerk) Oudste Kerkgebou in gebruik van die Gereformeerde Kerk Stigtingshuis op Grootfontein

Stigting 1860 Grootfontein Die Gereformeerde Kerk Middelburg is gestig in 1860. Die kerkstigting en eerste diens word gehou 26 Nov 1860 in die huis van CHJ Vorster op die plaas Grootfontein, tans die PW Vorster museum(herboude huis 1867, oorspronklike opstal…