Standerton Konsentrasiekamp Begraafplaas Ouma kom huis toe 15 Junie 2019 Beeld van Ouma Swart en een van haar kinders opgerig. Die beeld van Ouma Swart begroet jou as jy by Konsentrasiekamp Begraafplaas se hek instap. Die ouma wat 8 kinders…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Standerton Konsentrasiekamp Begraafplaas Ouma kom huis toe 15 Junie 2019 Beeld van Ouma Swart en een van haar kinders opgerig. Die beeld van Ouma Swart begroet jou as jy by Konsentrasiekamp Begraafplaas se hek instap. Die ouma wat 8 kinders…
Kerkplein Pretoria Paul Kruger Standbeeld Kerkplein by die kruising van Kerkstraat en Paul Krugerstraat vorm die historiese sentrum van Pretoria. Sentraal staan die Standbeeld van Paul Kruger, President van die ZAR, omring deur 4 Boerekrygers. Standbeeld Die beeld is in…
Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Hanover Noord-Kaap ABO Begraafplaas Hanover het die geweldige gevolge van die ABO nie vrygespring nie en is die getuie van tragiese gebeurtenisse. Tydens die ABO is Trappieskop gebruik as uitkykpunt deur die Britte. Tydens die oorlog is ń trein ontspoor…
Blokhuis ABO Rooi Treinbrug Beaufort-Wes Noord-Kaap Tydens ABO 1899-1900 het die Britte blokhuise opgerig op strategiese plekke om treinbrûe, spoorlyne en ingange na dorpe te bewaak. Hierdie was gewoonlik stewiger geboude blokhuise as díe wat later in die blokhuislinies opgerig…
Cottesloe Johannesburg Oud-Stryders Monument Cottesloe Koppie New Nations School Laerskool Cottesloe 26° 11.488’S 28°1.137’E Oud-Stryders Monument Op die Cottesloe koppie staan hierdie eenvoudige reghoekige monunent en kyk uit oor die ou Gas Aanleg en die stad Johannesburg. Opgerig ter ere…
Nederhorst Mpumalanga Dullstroom Nederhorst sylyn/stasie is geleë op die oostelike platorand 7 km noord van Dullstroom. Dullstroom Dullstroom lê teen die voet van Die Berg, die hoogste bergspits in Mpumalanga (2332 m bo seespieël) wat deel vorm van die Steenkampsberge.…
Onze Rust Bloemfontein Vrystaat President M T Steyn laaste President van die Oranje Vrystaat Leeuwberg President Martinis Theunis Steyn koop hierdie plaas in 1896 en noem dit Onze Rust omdat die plaas met sy koppies, olienhoutbome en wye horisonne vir…
Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Pretoria Dieretuin. Sammy Marks fontein. Pretoria Na die ABO het die Britse owerhede geweier dat Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein opgerig word. Sammy Marks het ñ fontein geskenk wat toe in 1905 op Kerkplein opgerig is en wat toe…