Montagu Wes-Kaap Gedenktuin / Oorlogsmonument / Groot Trekmonument Montagu Museum Ou Sendingkerk KWV Gebouekompleks Jouberthuis Die dorp is gestig in 1851 op die plaas Uitvlucht. Die dorp word genoem Montagu na die destydse sekretaris van die Kaapkolonie, John Montagu. John…
Kategorie: Simboliese Ossewatrek 1938
Paardekraal Monument Paardekraalstraat Krugersdorp Desember 1891
Paardekraal Monument Hierdie monument het onstaan as ń stapel klippe in ń versetaksie teen die Britte. Na die anneksasie van Transvaalse Republiek was burgers baie ontevrede. Toe ondehandelings met Brittanje misluk het, is die burgers opgeroep na die plaas Paardeplaat…
Noupoort Noord-Kaap Noupoort Blokhuis Hugenote Fees/ Simboliese Ossewatrek
Noupoort Noupoort is ń plattelandse dorp wat eens ń belangrike spoorwegsentrum in Noord-Kaap was. Die dorp is vernoem na ń spoorwegpas, Naauwpoort, wat deur die Caledonheuwels gegaan het. Die pas is later vervang deur ń tonnel. Hierdie eens besige dorp…
Parys Simboliese Ossewatrek 1838-1938
Parys Groot Trek Simboliese Ossewatrek 1938 Parys. Voortrekker Eeufees. 1838 – 1938. Besoek van ossewa. 7 November 1938. Klipstapel gebou van rivier- en veldklippe aan jou regterkant as jy Parys binnekom vanaf Sasolburg se kant af. Die klipstapel het bo-op …