Parys Simboliese Ossewatrek 1838-1938

  1. Parys

Groot Trek

 Simboliese Ossewatrek 1938

 Parys.
Voortrekker Eeufees. 1838 – 1938.
Besoek van ossewa. 7 November 1938.

Klipstapel gebou van rivier- en veldklippe aan jou regterkant as jy Parys binnekom vanaf Sasolburg se kant af. Die klipstapel het bo-op  ñ ossewa remskoen op ñ maalklip. ñ Ou Ossewa briek wat aan ketting gehang het en dan so in die ry voor die wiel ingegooi is. Moontlik simbolies van Engelse verdrukking en maal van volk. Dankie Nico Moolman, Japie Snr Malan en Louis Jacobus Eksteen vir hulp met inligting

Maak 'n opvolg-bydrae