Parys ABO 100 jr Herdenking Tweede Vryheidsoorlog

Monumentjie ter gedagtenis aan ABO.
Opgerig tydens 100jarige herdenking van ABO
NG Kerk Moedergemeente
Parys

Die Kerk se geskiedenis hou noue vebintenis met ABO.
Gemeente is gestig in 1882.
Kerkgebou voltooi 1899 met aanvang van ABO.
Die inwyding is meestal deur vrouens en kinders bygewoon want meeste mans was alreeds opgeroep vir oorlog.
Tydens die oorlog het Britte Parys oorgeneem en nuutgeboude kerk as fort gebruik.
Groot lewensverlies in area agv konsentrasiekamp beleid.

Laat 'n boodskap