Gereformeerde Kerk Warmbad Bela Bela 1964 Pragtige gebou met sy lae “oorhangdak” skuil agter die bome. Ongelukkig kon ons nie nader kom om hoeksteen af te neem nie en ook nie nader fotos neem nie. Hoop iemand kan dit daar…
Kategorie: Kerke
Gereformeerde Kerk Waterberg 1945 Warmbad Bela Bela
Pragtige Kerkgeboutjie Hoeksteen : Gereformeerde Kerk Waterberg 1945 Warmbad Bela Bela Nou kantore Fotos: Julie 2019. Gysbertus Johannes Ströh
Die Kein Kerkie. The Little Church Van Reenen Pas.
Die Kein Kerkie. The Little Church Van Reenen Pas. Een van die kleinste kerkies ter wêreld en die enigste Rooms Katolieke Kerk in privaatbesit. Kerkie is gebou deur Maynard Matheus ter ere van sy seun Llandaff Matheus wat 19 Maart…
Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale
Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale Wes-Kaap Die enigste kerkie sover bekend wat gebou is op versoek van ñ kind. Christopher Forrest Riggs is ongeveer 1861 in Skotland gebore en verhuis op 2 jarige ouderdom na Suid-Afrika waar…
Stigting van die Gereformeerde Kerk: Seringboom Rustenburg
Stigting van die Gereformeerde Kerk: Seringboom Rustenburg Seringboom Doppers 10 Februarie 1859 Stigting van Dopperkerk (Gereformeerde Kerk) :160 jaar gelede gestig onder ń seringboom langs die Hervormde Kerk. Met volksplanting 1652 het Jan van Riebeeck die Nederlandse kerk en die…
Parys ABO 100 jr Herdenking Tweede Vryheidsoorlog
Monumentjie ter gedagtenis aan ABO. Opgerig tydens 100jarige herdenking van ABO NG Kerk Moedergemeente Parys Die Kerk se geskiedenis hou noue vebintenis met ABO. Gemeente is gestig in 1882. Kerkgebou voltooi 1899 met aanvang van ABO. Die inwyding is meestal…
Parys NG Kerk
Ned. Geref. Kerk Parys Moedergemeente Hierdie pragtige spierwit kerk met sy toring, groot horlosie en geweltjies is gebou voor die ABO. Pragtig en besonders. Klein monumentjie om ABO te herdenk. Muur van herinnering. Reeds in 1870 is daar al besluit…
Steytlerville Oos Kaap Familiewapens Vallei van die vlae AG Visser Huis WW1 Lady de Waal Brug
Steytlerville Oos-Kaap WW1: Die Groot Oorlog. Gedenksteen ter ere aan diegene vanuit hierdie area wat in Die Groot Oorlog omgekom het. Die inwoners wat hierdie gedenksteen opgerig het, het gedink en geglo dat Die Groot Oorlog (WW1) die laaste oorlog…