Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Gereformeerde Kerk (Dopperkerk) Oudste Kerkgebou in gebruik van die Gereformeerde Kerk Stigtingshuis op Grootfontein

Stigting 1860 Grootfontein Die Gereformeerde Kerk Middelburg is gestig in 1860. Die kerkstigting en eerste diens word gehou 26 Nov 1860 in die huis van CHJ Vorster op die plaas Grootfontein, tans die PW Vorster museum(herboude huis 1867, oorspronklike opstal…

Jansenville Oos-Kaap Anglo Boereoorlog Fort ABO WW1 Monument Sid Fourie Huis Draaikrans Mount Stewart

Jansenville In die laat 1700’s het die eerste trekboere en jagters reeds die Sondagsrivier gekruis en hierdie area besoek. Die eerste wit man wat hier in die distrik gevestig het, was Christiaan Ernst Schutte op ń 3000 morg plaas wat…

Sarel Celliers Kroonstad/ Doornkloof/ Clanwilliam (Sarel Cilliers) ABO NG Moedergemeente Turner Monument ABO Kroonstad Vrystaat / OVS

Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad  glo vernoem is  na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon.  Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…