26 Agustus 1966 Die begin van Die Bosoorlog 1966-1989 BOSOORLOGDie Suid-Afrikaanse Oorlog of ook bekend as die Bosoorlog of die Angola-Bosoorlog was ń stryd wat grotendeels in Suidwes-Afrika (Namibië ), veral op die grens en in die suide van Angola…
Skrywer: Kobie Ströh
Kimberley Eerste elektriese straatligte in Suidelike Halfrond Noord-Kaap
1 September 1882 Eerste elektriese straatligte in Suidelike Halfrond Kimberley Kimberley was die eerste stad/dorp in Suid-Afrika en in die Suidelike Halfrond wat met elektriese straatligte kon spog. Inteendeel was Kimberley die 2de stad in die wêreld wat hierdie prestasie…
George William Stow 1822-1882. Ontdek steenkool Vereeniging.
Vereeniging Gauteng George William Stow 1822-1882 Monument: George William StowVereeniging1822 – 1882 Beroemde Pionier Geoloog en Etnoloog. Ontdekker van Vereeniging Steenkoolvelde. Opgerig deur Geologiese Vereniging van Suid Afrika en Vereeniging Estates Ltd. Monument se woorde byna onleesbaar. Daar was plate…
Graf van Louis Gustavus Ströh / Rustenburg / Ou Begraafplaas
Graf van Louis Gustavus Ströh In Rustenburg begraafplaas het ons die volgende graf opgespoor. Daar bestaan min grafstene wat oorsaak van dood aandui asook die naam van die moordenaar. Asook die feit van sy ongelukkige huwelik. Die bitterheid van die…
Vredefort / Huis op die Servituut – Fort / Kluisenaar Andries Petrus Hendricks / Grafsteen
Die Huis op die Servituut – Vredefort Kommunikasie Gesinsafdeling: Laaste rusplek van Vredefort se boggelrug-boer Marie Cloete Vredefort in die Suid-Vrystaat, wêreldbekend as gevolg van die Vredefort-koepel wat daar voorkom, huisves nóg ’n toeriste-trekpleister: Die praalgraf van ’n boer wie…
Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
UilhuisNieu-Bethesda. Karoo. Oos-KaapUilhuis met meer as 300 beeldjies van uile, kamele, piramiedes, sfinkse, lammertjies, poue, kameelperde, meerminne, mense, godsdienstige figure ens. Bron: Lekkaslaap: Die wêreldbekende Uilhuis, waar Helen Martins grootgeword en gesterf het, lyk soos enige ander tipiese Karoohuisie. Met…
Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner
Crooks Corner Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. Driehoekige stukkie niemandsland aangrensend Suid Afrika, Zimbabwe en Mosambiek was vroeër die skuilplek vir menige voortvlugtende of krimineel. Crooks Corner S22 25.309 E31 18.326 Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. In herinnering aan Bvekenya…
Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Geskiedkundige en Argeologiese Terreine
Stevenson Hamilton StandbeeldStevenson Hamilton BiblioteekSkukuza KampKruger Nasionale Park James Stevenson Hamilton gebore 2 Oktober 1867 in Ierland. Volg ñ militêre opleiding. Op 21 jaar kom hy na Suid-Afrika as Majoor van die 6th Dragon Guards om te help met die…
Nasionale Kruger Wildtuin/ Kruger Nasionale Park
Nasionale KrugerwildtuinHierdie wildreservaat is ñ monument vir bewaring van ons ongelooflike wilderfenis. Krugerwildtuin is ongeveer 380km lank en 65km breed en strek oor verskeie ekosisteme en afwisselende geologiese onderbou. Ongeveer 2 milj hektaar wat oor Laeveld strek oor 2 provinsies,…
Meyerton Gedenknaald Verdedigingsmagte
Meyerton Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA. Opgerig 10 Oktober 1987. Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg. Punt is wel beskadig…