Geskiedenis van Suid-Afrika / Boek 2 / ‘n Nuwe volk ontstaan / No 6 / Voorvaders

Die groot avontuur van Motmuis

Die begin van Motmuis

http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/

Motmuis leer van Suid-Afrika

VESTIGING AAN DIE KAAP

BOEK1

Vestiging aan die Kaap (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) tot deel 26

Geskiedenis van Suid-Afrika

ñ NUWE VOLK ONTSTAAN

BOEK 2

ń Nuwe volk ontstaan no 6

VOORVADERS

“Mamma, ek het nou mooi na al daardie fotos gekyk.

Kinders lyk nie almal dieselfde nie.

Maar die kinders hier om ons lyk net soos die Hollandse, Franse, Duitse en Engelse kinders.

Al is hulle Afrikaners lyk hulle baie dieselfde.

Hoekom lyk hulle dan so baie na ander lande se kinders? “

” Motmuis, Mamma Vlermuis het mos al vir jou vertel dat lank lank gelede het Hollanders, Franse, Duitsers en Engelse almal Kaap toe gekom en daar kom bly.

Hulle het met mekaar getrou en kinders gekry.

Hulle het met mekaar gemeng.

Hulle het ń nuwe volk gemaak.

Hulle het ń nuwe taal gemaak.

Dit is die Afrikaners.

So in die Afrikaners se are loop Hollandse bloed, Franse bloed, Engelse bloed en Duitse bloed.

Elke een het ietsie geêrf van daardie mense af.

Dit is hoekom hulle so baie dieselfde lyk.

Dit was die Afrikaners se voorouers.”

“Mamma, die Afrikaners se geskiedenis is baie interessant.

Ek wil nog baie daarvan leer.”

Fiktiewe verhale uit die geskiedenis. Geskryf deur Kobie Ströh vir ons kleinkinders gedurende die Covid isolasietyd.

Foto’s en illustrasies: Geleen vanaf Internet.

Maak 'n opvolg-bydrae