Geskiedenis van Suid-Afrika / Boek 2 / ‘n Nuwe volk ontstaan / No 4 / Tale

Die groot avontuur van Motmuis

Die begin van Motmuis

http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/

Motmuis leer van Suid-Afrika

Vestiging aan die Kaap (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) tot deel 26

Geskiedenis van Suid-Afrika

ń Nuwe volk ontstaan no 4

TALE

“More Mamma.

Ek het bietjie gaan luister.

Afrikaans is regtig ń nuwe taal.

Afrikaans is ń mooi taal.

As ek na Hollands en Duits luister, klink dit nogal baie na Afrikaans, maar tog nie dieselfde nie.

Luister hier:

In Afrikaans:

Ek is lief vir jou.

In Hollands:

Ik hou van jouw.

In Duits:

Ich liebe dich.

In Engels:

I love you.

In Sotho:

Ke ya o rata.”

“Mormuis, jy is so slim. Kyk hoe naby is Duits en Hollands aan Afrikaans.

Die tale is familie van mekaar.”

“Mamma, ek is ń Afrikaanse vlermuis.

My maatjies praat almal Afrikaans.

Ek is lief vir hulle, al is hulle bang vir my.”

Fiktiewe verhale uit die geskiedenis.

Geskryf deur Kobie Ströh vir ons kleinkinders gedurende die Covid isolasietyd.

Foto’s en illustrasies: Geleen vanaf Internet.

Maak 'n opvolg-bydrae