Die amptelike wapen as heraldiese simbool van die Transvaal Republiek : 1866 – 1877 1881 – 1902 as Transvaal Provinsie: 1954 – 1994 18 Februarie 1855 is die inhoud van die Staatswapen reeds deur die Volksraad bepaal. Eers in 1866…
Kategorie: Uncategorized
Die eerste blanke kindjie in die Kaap gebore / Willem Wylant / 1652
6 Junie 1652 Die eerste blanke kindjie in die Kaap gebore. Willem Wylant 6 Junie 1652 Wie van ons weet wie was die eerste blanke kindjie gebore in Suid-Afrika? (Bydrae aan eggsa deur Kobie Ströh) 6 April 1652 het Jan…
16 Junie / Konsentrasiekampdag / Vereeniging
16 Junie hedenk ons jaarliks landswyd Konsentrasiekampdag. Die afgelope 3 jaar herdenk die FAK Kultuurnetwerk Konsentrasiekampdag in Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas. 2022 is hierdie besonderse dag deur ‘n groot groep mense herdenk en verskeie Kultuurorganisasies soos FAK, Volkspele, GGSA Vaal, Voortrekkers,…
Oudtshoorn/NG Kerk/ Groot Trek/Volstruise/Verepaleise en geboue/C Walis
Oudtshoorn Wes-Kaap NG Moedergemeente Groot Trek Monument Pastorie CSV Saal Oudtshoorn Die vroegste pioniers is reeds 1750 in hierdie streek. Die dorp onstaan eers later en word vernoem na baron Pieter van Rheede van Oudtshoorn. Oudtshoorn ontstaan op 2 plase…
Berg-en-dal / Belfast / Bergendal
Belfast Mpumalanga Opgerig 1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…
Olieboor Terrein Skulpiesbaai
Skulpiesbaai Skulpiesbaai, tussen Jongensfontein en Stilbaai. Op die wandelroete. Olieboor terrein Op hierdie terrein het ene WR van As met ‘n primitiewe houtraam-boormasjien reeds in die vroeë 1920’s vir olie geboor. Op ‘n diepte van circa 40 meter is daar…
Fort Mistake Dundee
Fort Mistake Dundee (12 km) Berg Mkupe Mkupepas tussen Newcastle en Ladysmith Mkupe is ń Zoeloewoord wat beteken Die arend se nes. In 1879 en in 1881 tydens die Anglo-Zoeloe oorlog en die Anglo Boereoorlog of te wel die Eerste…
Wonderboom Pretoria
Die Wonderboom Nasionale Monument Wonderboom Natuurreservaat Pretoria Hierdie eensame merkwaardige ou antieke wildevy is na raming meer as 1000 jaar oud. Die unieke boom is in 1836 deur Hendrik Potgieter ontdek en deur hom benoem as Die Wonderboom. Baie trekkers…