Olieboor Terrein Skulpiesbaai

Skulpiesbaai

Skulpiesbaai, tussen Jongensfontein en Stilbaai.

Op die wandelroete.

Olieboor terrein

Op hierdie terrein het ene WR van As met ‘n primitiewe houtraam-boormasjien reeds in die vroeë 1920’s vir olie geboor. Op ‘n diepte van circa 40 meter is daar wel ‘n swart olierige vloeistof raakgeboor, dog dit was helaas nie olie nie! Soekor het uiteindelik 70 jaar later wel  ekonomies -ontginbare ru-olie en aardgas raakgeboor in die see , circa 100 km suid van Stilbaai

Fotos: Deon van Tonder ( Facebook Monumente  , Gedenktekens…)

Maak 'n opvolg-bydrae