Port Elizabeth. Stadsaal. Dias Kruis. Oos-Kaap Port Elizabeth is geleë in Algoabaai 1488 het Batholomeus Diaz hier anker gegooi 1497 Vasco da Gama hier aangedoen Algoabaai was die plek waar matrose vars water kon kry na maande se seereis Na…
Kategorie: Seeroete Om Kaap
Sacramento Kanon. Schoenmakerskop. Port Elizabeth. Oos Kaap
Sacramento Kanon Schoenmakerskop Port Elizabeth Oos-Kaap Sacramento Kanon Die Sacramento was ń Portugese galjoen wat op sy eerste vaart hier gestrand het, 30 Junie 1647. Dit was in tyd van oorloë en handel. Die skip was toegerus met 60 vaste…
Padrão Kruis / Sao Joao / Sao Bento / Nightingale / Skeepswrakke / Port Edward KZN
Padrão Kruis Sao Joao sink SkeepswrakkePort Edward KZN Portugese Monument opgerig langs die see langs Splash Rock Port Edward. Geen inligting op monument, lyk of bordjies verwyder is. Moeilik om inligting te kry Die oorspronklike gedenksteen is sleg beskadig tydens…
Padrao Dias Kruis
Padrāo Dias Kruis Bartolomeu Dias Kwaaihoek Oos-Kaap Kaappunt Lűderitz Namibië Oudste monument in Suid-Afrika Dias kruis. Klipkruis opgerig 12 Maart 1488 by Kwaaihoek aan die Oos Kaapse kus tussen Boesmansrivier en Boknes. Replika Kwaaihoek is ‘n rotsagtige skiereiland wat halfpad…
Bartolomeus Dias
Bartholomeus Dias Bartolomeu Dias Kaapstad Mosselbaai Daar bestaan drie standbeelde wat Bartolomeus Dias huldig. Die standbeeld van Dias in Kaapstad staan op die kruising van die Heerengracht en Coen Steytler-boulevard. Op 12 Maart 1960 is hierdie beeld onthul op die…
Vasco da Gama Monument/ Klok – Durban
Victoria Esplenade / Margaret Mncadi Avenue. Vasco da Gama. Portugese Seevaarder. Monument/ Klok is geskenk deur Portugal en vervaardig in Brittanje, oorspronklik opgerig in Point Road. Pragtige argitektuur- Victoriaanse barokstyl. ñ Replika van ñ klein trou kapel. 9 jaar nadat…