Winston Churchill word gevang 15 November 1899 Estcourt Distrik KwaZulu-Natal (Op Privaatgrond) ABO 15 November 1899 neem ń groepie Boere ń jong Engelsman in burgerlike drag saam met ongeveer 56 ander Kakies gevange, min wetende dat hy later een van…
Kategorie: Oorlog
Vredefort / Polisiestasie / Poskantoor / Kerk / Simboliese Ossewatrek
Vredefort Vrystaat Vredefort is ń klein plattelandse dorpie binne in ń massiewe krater van ongeveer 300 km in deursnee. Vredefort is naby die middelpunt van hierdie oudste en grootste impakkrater wat ook vernoem is na díe dorp; Die Vredefort Koepel.…
8 Mei 1915 / Die Gelofte van Sam Khubis (Sam!Khubis)/ Rehoboth Basters / Namibië
8 Mei 1915 Die Gelofte van Sam Khubis (Sam!Khubis) Rehoboth Basters Namibië Die Rehoboth Basters Die Rehoboth Basters is ń sterk trotse Afrikaanssprekende gemeenskap gevestig in Rehoboth, suid van Windhoek. Hulle is die nasate van Europese kolonialiste en die inheemse…
Sandrivier Konvensie Sandrivier Ventersburg distrik
Sandrivier Konvensie Sandrivier Ventersburg distrik 17 Januarie 1851 Sandrivier Konvensie word onderteken op die plaas Boskop( langs die Sandrivier ) van PA Venter. Brittanje erken die onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek (Z.A.R.). William Hogge en Moslyn Owen onderteken na lang…
Bergville Blokhuis Bergville KwaZulu-Natal
Bergville Blokhuis Bergville KwaZulu-Natal Bergville is ń klein dorpie onder die skadu van die Drakensberge, langs die Tugelarivier. ABO Tydens die Anglo-Boereoorlog het die Britse magte blokhuise en forte opgerig as verdedigingsnetwerk en beskerming teen die Boere guerilla vegters. Veral…
Slag van Rensburgdrif / 27 Oktober 1900 / ABO
Slag van Rensburgdrif 27 Oktober 1900 ABO1900: Daar is gedurig botsings met die vyand, met wisselende geluk. Die net om De Wet trek al stywer. Die Britte agtervolg De Wet en probeer om hom en sy manne vas te keer.…
Paul Kruger Kerk / Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat
Paul Kruger Kerk Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat Hierdie geskiedkundige gebou is opgrig tydens die bewind van die ZAR, hoeksteen gelê 10 Oktober 1896 deur die 71 jarige Pres. Paul Kruger. Dit is die oudste Gereformeerde Kerk in Pretoria. Regoor die…
Sooilaer / Distrik Estcourt /KwaZulu-Natal Die Groot Trek 1838
Sooilaer Distrik Estcourt KwaZulu-Natal Die Groot Trek 1838 Piet Retief en Bloukransmoorde 1838 was ń besonderse moeilike jaar vir die Voortrekkers. Piet Retief, een van die Trekleiers, en sy sowat 100 manskappe is op verraderlike wyse deur Dingaan vermoor. Die…
Kruger Huis Pretoria
Kruger Huis Pretoria Ditsong Kruger Museum Kerkstraat KRUGERHUIS Die Krugerhuis is die huis in Pretoria waarin Paul Kruger en sy vrou , Gezina Kruger, gewoon het tydens sy ampstyd as President van die ZAR. Paul Kruger woon in hierdie huis…
Amazing Grace Chapel / Kliprivier / Meyerton
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…