19 Februarie 1896 | Die Braamfonteinse dinamietontploffing. Op hierdie dag, ’n Woensdag, het in Braamfontein ’n verskriklike ontploffing gebeur. Later is vasgestel treinwaens vol dinamiet, bestem vir die goudmyne, het drie dae lank in die son op die stasie gestaan…
