Motmuis: Die Begin http://monument-sa.co.za/motmuis-die-groot-avontuur-van…/ Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 1 Peperduur Die groot avontuur van Motmuis Motmuis is ń baie nuuskierige klein vlermuisie wat gedurende die isolasietydperk gebore is. Motmuis vra baie vragies. Motmuis woon saam met sy mamma…
Kategorie: Kinderstories
Kinderstories
Kinderlewe in Suid-Afrika / Deel 44 / Die Groot Trek / 1836 -1838 / Die Trekkers in Natal en Transvaal. Die einde van die Groot Trek.
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 44 Die Groot Trek 1836 -1838 Die Trekkers in Natal en Transvaal. Die einde van die Groot Trek. “Paul, Pappa sê hy gaan saam met Oom Hendrik Potgieter terug trek Transvaal toe trek . Die Matabeles…
Kinderlewe in Suid-Afrika / Deel 43 / Die Groot Trek / 1836-1838 Dingaan sterf
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 43 Die Groot Trek 1836 -1838 Dingaan sterf ” Paul, dankie Vader julle is veilig terug. Ek hoor Dingaan is dood!” ” Sussie, dit was ń bloedige geveg. Zoeloe het teen Zoeloe geveg. Dingaan en sy…
Kinderlewe in Suid-Afrika / Deel 42 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Mpande, die nuwe Koning van die Zoeloes
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 42 Die Groot Trek 1836 -1838 Mpande, die nuwe Koning van die Zoeloes ” Paul, gaan ons nou die res van ons gesteelde beeste en skape ook kan terugkry? Almal kry nou hier plase in Natal…
MOTMUIS / Die groot avontuur van motmuis. Die begin no 1 tot 5
MOTMUISDie groot avontuur van motmuis.Die begin no 1 WIE IS MOTMUIS?Eendag lank lank gelede was daar ń klein klein motmuisie.Elke dag het hy saam met sy mamma en pappa uitgevlieg om kos te gaan soek.Motmuis is baie lief vir goggas.Dit…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 41 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Die lokval in die Wit Mfolozi vallei
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 41 Die Groot Trek 1836 -1838 Die lokval in die Wit Mfolozi vallei “Boetie Paul, waar kry julle al hierdie vee wat julle saamgebring het? Dit lyk dan soos ons eie diere.” “Ja Sus Fientjie. Jy…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 40 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Klipstapel by Bloedrivier
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 40 Die Groot Trek 1836 -1838 Klipstapel by Bloedrivier “Boetie Paul. Is daar regtig nie een van julle manne doodgemaak by Bloedrivier nie? Dit is mos ongelooflik. Daar was dan duisende Zoeloes wat julle aangeval het.”…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 39 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Moordkoppie
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 39 Die Groot Trek 1836 -1838 Moordkoppie “Paul, boetie, ek hoor by pappa julle het Oom Piet Retief en sy 100 manne se beendere gekry. Hulle is sommer almal daar by Dingaan se stad vermoor.” “Ja…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 38 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Bloedrivier
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 38 Die Groot Trek 1836 -1838 Bloedrivier “Paul, dankie Vader julle is terug! Julle is almal terug! Wat het gebeur? Kon julle Dingaan straf?” “Sussie laat ek jou vertel. Dit was vreeslik. Ons het Zoeloeland ingetrek.…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 37 / Die Groot Trek 1836 -1838 / Die Kommando gaan Dingaan straf
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 37 Die Groot Trek 1836 -1838 Die Kommando gaan Dingaan straf “Totsiens Paul. Wees asseblief versigtig. Onthou, Dingaan kan nie vertrou word nie. Hy het duisende krygers wat kan veg en hulle is baie dapper en…