Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 4 STRANDLOPERS, SALDANHARS EN BOESMANS “Mamma, ek sien op die aardbol daar in die mensehuis dat daar sommer baie lande op die aardbol is. Afrika is die grootste land. Ons bly…
