31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton Gauteng Wat ń aangename ontdekking. Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld. Republiekwording Afrikaanse taal Afrikaanse Bybel Groot Trek Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux Fotos. Gysbertus…
Kategorie: Helde
Andries Pretorius
Andries Pretorius Groot Trek Bloedrivier Graaff Reinet Pretoria Voortrekker Monument Pretoria Andries Pretorius Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius 27.11.1798 Graaff Reinet – 23 .7.1853 Grootplaas distrik Pretoria. Voortrekkerleier Sleutelfiguur in Slag van Bloedrivier. Pretoria is na hom vernoem. Andries Pretorius het…
Karel Landman
Karel Landman Groot Trek Bloedrivier Alexandria (Port Alfred, Port Elizabeth area) Karel Landman Huis Uithoek Wasbank Karel Landman Monument Alexandria distrik tussen Port Elizabeth en Port Alfred Oos-Kaap S33°70,7 E 26°97.7 Monument bring hulde aan Karel Landman en die groot…
Wolraad Woltemade – Tafelbaai
31 Mei 1773 – – 1 Junie 1773. Die heldedaad van Wolraad Woltemade. Wolraad was in 1708 gebore. Gedurende 1752 verskyn sy naam die eerste keer op die dienste staat van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie as 44 jarige korporaal. Wolraad…
Piet Retief – Pietermaritzburg
Pietermaritzburg Dorp: Piet Retief Moordkoppie Umgungundlovo/ mGungundlovo Kerkenberg Port Elizabeth Dingaan Piet Retief. Trekkerleier op verskeie plekke vereer. Dorp Piet Retief en Pietermaritzburg gedeeltelik na hom vernoem. Pieter Mauritz Retief. 12 November 1780 Wellington – 6 Februarie 1838 uMgungundlovo. 6…
Dick King – Durban
Richard Philip “Dick” King. Engelse handelaar wat saam met sy ouers as deel van 1820 Setlaars na Kaap die Goeie Hoop gekom het. Op 15 jaar vestig hy hom saam met sy ouers in Port Natal. Dick King is veral…
The Old Fort – Durban
Die eerste formele Europese nedersetting in die hawe van Port Natal is in 1824 toe ñ klein groepie handelaars hulle daar gevestig het. 1837 trek die Hollandse boere(Trekkers) oor Drakensberge en beweeg in area in. Sir George Napier in Kaap…
John Ross Standbeeld – Durban
John Ross Standbeeld Durban. Voor John Ross House Charles Rawden Maclean bekend as John Ross 1815 gebore in Fraserburgh Skotland, oorlede ter see 1880, grafsteen in 2009 opgerig Southampton. Daarop word hy beskryf as vriend van Shaka Zulu, vegter teen…