The Old Fort – Durban

Die eerste formele Europese nedersetting in die hawe van Port Natal is in 1824 toe ñ klein groepie handelaars hulle daar gevestig het.
1837 trek die Hollandse boere(Trekkers) oor Drakensberge en beweeg in area in.
Sir George Napier in Kaap stuur ñ klein Militêre mag na Port Natal om Britse handelspos te beskerm omdat hy reaksie van nabygeleë Zoeloes vrees. London keur hierdie optrede af en mag word teruggeroep Kaap toe.
Trekkers vestig die Republiek van Natalia met hoofstad Pietermaritzburg.
1842. London reageer deur mag van 260 man onder leiding van Kaptein Thomas Smith na Port Natal te stuur wat kamp opslaan op terrein waar Ou Fort vandag nog is.
ñ Paar botsings volg tussen Boer en Brit en Britte is in benarde posisie waar Dick King se heldedaad hulle red met hulp vanaf Kaap.
Boere verlaat nou noodgedwonge hulle nuwe Republiek en Britte annekseer nou Kolonie van Natal en troepe vestig permanent in hawe.
Fort word gebou vanaf 1842 deur 27ste Regiment van Kaptein Thomas Smith.
1858 word tydelike strukture van Fort platgeslaan en vervang deur sterker geboue wat huisvesting bied aan troepe tot 1885 toe die Kolonie van Natal die fort oorgeneem het.
Mettertyd is geboue verander in oa ñ kapel en die binnehof in tuine.
Ou Fort word in 1939 verklaar as Nasionale Monument en herstel. Gedenkplate vir Dick King, John Ross en Biggar ekspedisie in tuin en selfs ñ kanon vanaf die skip Grosvenor wat 1782 noord van Umzimvubu rivier gestrand het. Die militêre begraafplaas, waar manne wat in 1842 hulle lewe daar verloor het begrawe is, vorm deel van die Old Fort kompleks.

Jag Geleentheid:
Stuur vir ons jou eie fotos.
Dalk laai ons jou foto op.

 

Maak 'n opvolg-bydrae