Waterval Boven Tonnel NZASM / ZASM Tonnel WATERVAL BOVEN Waterval Boven het sy ontstaan in 1895 te danke aan die Oosterlijn Spoorlyn. Een van Paul Kruger se groot ideale was om vrye deurgang te hê tot ń hawe wat nie…
Kategorie: Blokhuise
Barberton Blokhuis / Waghuis / Barberton / ABO / Mpumalanga
Barberton Blokhuis / Waghuis Barberton ABO Blokhuis in Barberton op die hoek van Leestraat en Judgestraat. Die blokhuis is opgerig in Januarie 1901, een van 5 wat rondom Barberton op die lae heuwels opgerig is. BRITSE INNAME VAN BARBERTON EN…
Vredestoer 2022 / VREDE VAN VEREENIGING/ 31 Mei 1902/ 120 jaar/ Onderhandelingsterrein Vereeniging / Vredesmonument / Vryheidsmonument/ Witkop Blokhuis R59 / Russiese Kerk Midrand / Melrose Huis / Voortrekkermonument
Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902120 Jaar Onderhandelingsterrein Vereeniging ABO. 1899-1902 31 Mei 1902 Na ‘n biitere stryd van byna 3 jaar kom afgevaardigdes van die Vrystaat, ZAR en Brittanje in Vereeniging byeen om te onderhandel vir vrede: DIE VREDE…
Bergville Blokhuis Bergville KwaZulu-Natal
Bergville Blokhuis Bergville KwaZulu-Natal Bergville is ń klein dorpie onder die skadu van die Drakensberge, langs die Tugelarivier. ABO Tydens die Anglo-Boereoorlog het die Britse magte blokhuise en forte opgerig as verdedigingsnetwerk en beskerming teen die Boere guerilla vegters. Veral…
Beaufort-Wes /Blokhuis/ ABO
Blokhuis ABO Rooi Treinbrug Beaufort-Wes Noord-Kaap Tydens ABO 1899-1900 het die Britte blokhuise opgerig op strategiese plekke om treinbrûe, spoorlyne en ingange na dorpe te bewaak. Hierdie was gewoonlik stewiger geboude blokhuise as díe wat later in die blokhuislinies opgerig…
Noupoort Noord-Kaap Noupoort Blokhuis Hugenote Fees/ Simboliese Ossewatrek
Noupoort Noupoort is ń plattelandse dorp wat eens ń belangrike spoorwegsentrum in Noord-Kaap was. Die dorp is vernoem na ń spoorwegpas, Naauwpoort, wat deur die Caledonheuwels gegaan het. Die pas is later vervang deur ń tonnel. Hierdie eens besige dorp…
Springfontein Blokhuis Springfontein Konsentrasiekamp Beeldegroep Vrouemonument Vrystaat
Springfontein Blokhuis Hierdie blokhuisie op ń koppie suid van Springfontein is sigbaar van die N1 af. ń Metaalvlaggie met ń Britse vlaggie op wys die oorsprong van die blokhuis en ñ leertjie gebou oor die heining maak toegang maklik. Die…
Blokhuis Warmbad Blokhuis Bela Bela
Blokhuis Warmbad Blokhuis 24°53`03.8 S 28°17’26,0 E Bela-Bela Limpopo ń Blokhuis is ń fort wat vir verdediging gebruik is. Die eerste blokhuise in SA reeds in 1795 tydens die eerste Britse Besetting in die Kaap gebou. Voorbeeld hiervan is die…
Witkop Blokhuis Meyerton
Blokhuis Witkop Blokhuis 26°28’23.88 S 28°4’13.04 E Meyerton WITKOP BLOKHUIS Die Witkop Blokhuis is geleë langs die R59 Meyerton area, suid van Johannesburg. Dit is geleë naby die uitbreiding Daleside en Randvaal op die plaas Witkop. Dit is gebou op…