Parys Poskantoor Besonderse keramiekteëls (1936) vertel ñ storie. Parys Vrystaat PARYS POSKANTOOR Gebou 1936 Ontwerp: William Benjamin Turner Argitek: Departement Publieke werke, Unie van SA. Die Poskantoor in Parys is gebou tipies volgens die destydse Departement van Publieke Werke se…
Kategorie: Parys
PARYS / MANDJIE-FABRIEK
PARYS VRYSTAAT: MANDJIE-FABRIEK (Bydrae deur Kobie Ströh) Parys (OVS) se Mandjie-Fabriek In ‘n poging om die uiterste armoede na die ABO te probeer verlig, het plaaslike besigheidsmense in Parys inisiatief geneem om klein fabrieke in Parys te vestig. Een van…
Henning Klopper / Udolpho / Ouma se Huis
17 Januarie 1895 Henning Klopper gebore WIE WAS HENNING KLOPPER? Een van groot name in die geskiedenis van SA: Henning Klopper Henning Klopper is in 1895 distrik Heilbron gebore. Henning Johannes KLOPPER (1895-1985) is op 17.01.1895 as seun van Hendrik…
Udolpho / Padpredikant / Weerhaan
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…
Udolpho FAK Kultuurplaas Walaer Ossewa
Udolpho FAK Kultuurplaas RivierPlaas Walaer Die FAK het in 2022 die ossewaens vanaf die ossewa-kamp by Clarens na Udolpho geskuif. Sedertdien is die ossewaens wat eintlik transportwaens was, ‘n gewilde en unieke akkommodasiefasiliteit op Udolpho. Die ossewa-kamp storie:Ollie Esplin, wat…
Ouma se huis / Museum / Adv JG Strydom / Udolpho Kultuurplaas / Parys / Ströh Familie Erfstukke
Ouma se huis Huismuseum Familieskatte en Erfstukke Adv JG Strydom Henning Klopper Udolpho Parys OUMA SE HUIS: ń LEWENDE HERINNERINGDIE IDEE: Ons speel al lank met die gedagte: Wat word van ons familie erfstukke en kosbaarhede?I n die meeste ouer…
Die Grootste Trek sedert 1838 Die Groot Trek van Clarens na Udolpho. Mei 2022 Ossewa
Die Grootste Trek sedert 1838Die Groot Trek van Clarens na Udolpho. Mei 2022 Ryke geskiedenisVir jare lank het hierdie groepie ossewaens diens gedoen. Meestal as transportwaens.Gesinne en vragte vervoer. Ooggetuies van lief en leed, vreugde en hartseer van ń tydperk…
Parys
‘n Versameling van Parys inligting:
Heldeakker / Pretoria / Paul Kruger / Graf / Udolpho
Heldeakker Pretoria Sentraal in die ou Pretoria. Die Begraafplaas in Kerkstraat-Wes is ń gedeelte wat bekend staan as Die Heldeakker. Hier is die grafte van talle bekende openbare figure, helde, bekende Suid-Afrikaaners en persone wat groot rol in geskiedenis van…
Slag van Rensburgdrif / 27 Oktober 1900 / ABO
Slag van Rensburgdrif 27 Oktober 1900 ABO1900: Daar is gedurig botsings met die vyand, met wisselende geluk. Die net om De Wet trek al stywer. Die Britte agtervolg De Wet en probeer om hom en sy manne vas te keer.…