Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark Gauteng Driehoek brug 1 Februarie 2019. 1 Februarie 2019, ń dag wat in menige mense se geheue ingeprent is, ń dag wat die hele land tot stilstand geruk het. Die groot tragedie toe ń gedeelte van ń…
Kategorie: Kinders
Laas-wa / Ossewa / Senotaafsaal / Uys Klip / Voortrekkermonument / Pretoria
DIE LAAS -WA Mei 2021 Die Laas-wa is een van slegs 2 waens van die Groot Trek wat behoue gebly het. Die kakebeenwa het ‘n permanente uitspanplek gekry in die Senotaafsaal van die Voortrekkeermonument. Die wa dateer uit ongeveer 1826…
FAK Udolpho Rivierplaas Parys Die Penkop OpstaanVrouebeeld
Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton
31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton Gauteng Wat ń aangename ontdekking. Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld. Republiekwording Afrikaanse taal Afrikaanse Bybel Groot Trek Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux Fotos. Gysbertus…
WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg
WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg 27 Maart 1985 Die Westdenedam-ramp is ‘n busongeluk wat op 27 Maart 1985 in Westdene, Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind het. Die bestuurder het beheer oor die bus verloor en deur die versperring om die dam gebars en in…
Kinderlê Namakwaland
Namakwaland Richtersveld Vroeëre geskiedenis Noord-Kaap Kinderlê Namakwaland Distrik Steinkopf/ Kabinaberg Noord-Kaap Massagraf van 32 kindertjies wat deur die Boesmans vermoor is. “In die middel van die 19de eeu was die streek rondom die sendingstasie by Steinkopf vasgevang in ‘n ernstige…
Busongeluk Leandra
Tragiese busongeluk Ongeluk tussen skoolbus en trein Leandra Mpumalanga 13 November 1952 13.11.1952 is die skoolbus op pad om skoolkinders van Leslieskool af te laai. Daar is ń nuwe skoolgebou opgerig en die verhuis vanaf die ou gebou na die…