Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…
Coalbrook Mynramp 21 Januarie 1960 Suid van Sasolburg In 1961 is Coalbrook myn gesluit na nog ñ verskuiwing in aardlae(strata). Dorpie se naam waar monumentjie opgerig is se naam was Clydesdale maar in 1996 opgekoop deur ñ Taiwan Sakeman en…
Viljoensdrift Mynbegraafplaas Gauteng S26,7332 E27,9229 Erg beskadig Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie met ñ laerskool, poskantoor, magistraatskantore en ñ NG Kerk. Voor brûe…
Nampopark Bothaville Boere Plaasmoorde Ter ere van die boere wat sedert 31 Mei 1961 in die RSA vermoor is. Opgerig 2002 en word voortdurend aangevul. Leuse: GEE ONS KRAG VIR DIE TOEKOMS 3 suile stel die gesin voor. Man, vrou…
Merriespruitramp Virginia Op 22 Februarie 1994 het ñ wal van die slikdam van die Harmony Goudmyn by Virginia meegegee. Vroegaand was daar ñ hewige reënbui (45 mm in minder as ñ uur) en ongeveer 9 uur die aand het ñ…
Bloukransmoord 16/17 Febr 1838 een van oorlewendes van Bloukransmoord. Herbegrawe gedurende die Simboliese Ossewatrek 1938 in die NG Kerkhof Rouxville. Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar…
Vrouemonument Bloemfontein DIE BANNELING MONUMENT. Staatspresident C. R. Swart het gedurende sy ampstermyn die idee gekoester dat ‘n monument opgerig moet word vir die gestorwe Boere-Krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy was ook die groot dryfkrag daaragter gewees. Die meerderheid van…