Hangbrug Parys Hangbrug gebou om as voetpad te gaan na eiland. Die brug is nie meer in gebruik nie en toegemaak aan die eiland se kant om vrye toegang te verhoed na gholflandgoed. Datum op brug dui 1919 aan

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika