Kalahari-Oranje Museum Upington Lewensgrootte bronsbeeld van werkende donkie. Geskep deur Hennie Potgieter. Monument is opgerig ter ere van die reuse bydrae wat die gewillige donkie gelewer het in die ontwikkeling van die Benede-Oranjerivier Vallei tydens die harde pioniersjare. Die Kalahari-Oranje…