Donkie Monument

Kalahari-Oranje Museum

Upington

Lewensgrootte bronsbeeld van werkende donkie. Geskep deur Hennie Potgieter.
Monument is opgerig ter ere van die reuse bydrae wat die gewillige donkie gelewer het in die ontwikkeling van die Benede-Oranjerivier Vallei tydens die harde pioniersjare.
Die Kalahari-Oranje Museum word gehuisves in die geboue wat in 1875 as kerk en sendingstasie gebou is deur Eerw. Schröder. In die museum word die geskiedenis van Upington en die Benede-Oranjerivier Vallei bewaar.

 

Maak 'n opvolg-bydrae