Schoemanskloof Mpumalanga SCHOEMANSKLOOF Schoemanskloof is ń nou kloof al langs die kronkelende Krokodilrivier met plase, plantasies, boorde, padstalle en gasteplase weerskante van die pad. Die kloof is nou, op sy wydste deel sowat 1,5 km breed. Ongelooflike natuurskoon met kranse,…
Kategorie: Private Versamelings
Ouma se huis / Museum / Adv JG Strydom / Udolpho Kultuurplaas / Parys / Ströh Familie Erfstukke
Ouma se huis Huismuseum Familieskatte en Erfstukke Adv JG Strydom Henning Klopper Udolpho Parys OUMA SE HUIS: ń LEWENDE HERINNERINGDIE IDEE: Ons speel al lank met die gedagte: Wat word van ons familie erfstukke en kosbaarhede?I n die meeste ouer…
Negosie Museum Winterton
Negosie Museum Winterton / Bergville KwaZulu-Natal Negosie Museum / Sandra se winkel Hierdie juweel is ń stappie terug in tyd, ń tydkapsule. Sandra se winkel is ń tipiese winkel uit die 1960’s , propvol gepak met ware in oorspronklike verpakkings,…
Onze Rust/Bloemfontein/Pres MT Steyn
Onze Rust Bloemfontein Vrystaat President M T Steyn laaste President van die Oranje Vrystaat Leeuwberg President Martinis Theunis Steyn koop hierdie plaas in 1896 en noem dit Onze Rust omdat die plaas met sy koppies, olienhoutbome en wye horisonne vir…
ATKV Hartenbos Museum . Janine Stryk & Was Museum. Hartenbos. Wes-Kaap
ATKV Hartenbos Museum Hartenbos Wes-Kaap Hartenbos is ń gewilde vakansiebestemming onder Suid-Afrikaners. Hartenbos was oorspronklik ń plaas. Die Suid-Afrikaanse Spoorweê en Hawens het die dorpie in 1933 verander in ń vakansieoord vir hulle werknemers. Deesdae is ATKV Hartenbos ń bekende…
Jansenville Oos-Kaap Anglo Boereoorlog Fort ABO WW1 Monument Sid Fourie Huis Draaikrans Mount Stewart
Jansenville In die laat 1700’s het die eerste trekboere en jagters reeds die Sondagsrivier gekruis en hierdie area besoek. Die eerste wit man wat hier in die distrik gevestig het, was Christiaan Ernst Schutte op ń 3000 morg plaas wat…
Cowboy Museum Ramsgate
Cowboy Museum Ramsgate Private versameling Beslis nie ons geskiedenis nie, maar heel interessant. En prettig. Loop ons toe ñ Cowboy Museum in Ramsgate raak. Kompleet met ñ donkie in die kroeg. Jy verwag enige oomblik ñ cowboy in die deur.…