Richtersveld Natuurwonder Sendelingsdrif Namakwaland The Hand of God Richtersveld Richterveld Nasionale Park Noord-Kaap Hierdie merkwaardige natuurverskynsel is so ongeveer 14 km vanaf Sendelingsdrif. Die plaaslike inheemse bevolking glo dat God Sy Hand hier op die rotsoppervlakte van die Richtersveld gedruk…
Kategorie: Natuurwonders
Wonderboom Pretoria
Die Wonderboom Nasionale Monument Wonderboom Natuurreservaat Pretoria Hierdie eensame merkwaardige ou antieke wildevy is na raming meer as 1000 jaar oud. Die unieke boom is in 1836 deur Hendrik Potgieter ontdek en deur hom benoem as Die Wonderboom. Baie trekkers…
Tafelberg
Kabelkar Seinheuwel Duiwelspiek Leeukop Kenmerkend van Suid-Afrika. Tafelberg met sy kenmerkende plat plato wat ñ mesa of ñ tafelkop genoem word. Die hoogste punt is by Maclear se baken. Die boonste deel word gereeld deur wolke bedek, bekend as die…
Kango Grotte – Oudtshoorn
Swartberge Die ingang van die grotte is in 1780 ontdek deur ñ veewagter ene van Zijl. Van Zijl het homself met ñ tou laat afsak deur ñ klompie werkers. 10 meter diep het hy in stikdonkerte sy lampie gebruik om…
Reus se Voetspoor – Empuluzi – Amsterdam
Reus se Voetspoor Empuluzi Amsterdam area.(40 km noordoos van Amsterdam) Naby grens tussen SA en Swaziland. S26,18018 E30,38707 Ander name: Goliat se Voetspoor, Adam se Voetspoor, Jesus se Voetspoor, Voetspoor van God, Big Foot. Hierdie voetspoor is teen ñ heuwel…