DIE TRAGIESE VERHAAL VAN ANNA RABIE (GEBORE KNOETZE). (Bydrae deur Kobie Ströh) ANNA KNOETZE 13 November 1810 is Gerrit KNOETZE en Anna Maria Buitendach se dogtertjie op Graaff-Reinet gebore. Sy word vernoem na haar ma, Anna Maria , en word…
Kategorie: Graaff Reinet
Riena Reinet pop / Graaff-Reinet poppe / Laubscher poppe
Riena Reinet pop. Graaff-Reinet poppe / Laubscher poppe Die Storie van die Afrikaanse pop. Bydrae deur Kobie Ströh namens die GGSA Vaaldriehoektak 1916, die Eerste Wêreldoorlog se wrede voetspore kom loop selfs oor Suid-Afrika en invoere van goedere raak feitlik…
Bedgraf / Aberdeen / Graaff Reinet
Bed graf Graaff Reinet Aberdeen Willowmore Hierdie is ñ tragiese ou Karoo Storie, ñ boodskap in die veld, ñ groot raaisel wat niemand nog definitief kon oplos nie. Wie is hier begrawe? Wanneer? Wat is die ware verhaal? Dit sal…
Gideon Scheepers / Gefusileer / ABO 18 Januarie 1902 / Graaff-Reinet / Oos-Kaap
Gideon Scheepers Gefusileer ABO 18 Januarie 1902 Graaff-Reinet Oos-Kaap Geskryf deur FAK (Januarie 2021) Op 17 Januarie 1902 is Gideon Jacobus Scheepers, op die ouderdom van 23, gevonnis op die dorpsplein in Graaff-Reinet vir beweerde oorlogsmisdade. Hy was ’n militêre…
Vallei van Verlatenheid / ń Nasionale Monument in die Natuur / Die Camdeboo (Kamdebo) Nasionale Park / Graaff-Reinet / Oos-Kaap
Vallei van Verlatenheid ń Nasionale Monument in die Natuur Die Camdeboo (Kamdebo) Nasionale Park Graaff-Reinet Oos-Kaap Graaff-Reinet is een van die min dorpe in die wêreld wat omring word deur ń natuurreservaat: Die Camdeboo Nasionale Park. Díe park wat in…
Andries Pretorius
Andries Pretorius Groot Trek Bloedrivier Graaff Reinet Pretoria Voortrekker Monument Pretoria Andries Pretorius Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius 27.11.1798 Graaff Reinet – 23 .7.1853 Grootplaas distrik Pretoria. Voortrekkerleier Sleutelfiguur in Slag van Bloedrivier. Pretoria is na hom vernoem. Andries Pretorius het…