9 Mei 1901 Sterfdatum van Lizzie van Zyl Bloemfontein Lizzie van ZYL Sekerlik een van die bekendste, tragiese, beskrywendste foto’s wat nog ooit gepibliseer is, is dìe van die sterwende Lizzie van Zyl. LIZZIE VAN ZYL Gebore 22 April 1894…
Kategorie: Bloemfontein
Naval Hill / Bloemfontein / Wit Perd / Sterrewag
Naval Hill in die middel van die Vrystaat, 550 km van die naaste see ! deur Hendrik Strydom Hierdie naam NAVAL HILL klink totaal onvanpas in die Vrystaat as mens in ag neem dat dit in die middel van Suid-Afrika…
1860 / Die grootste jagtog in die geskiedenis van Suid-Afrika / Prins Alfred
1860 Die grootste jagtog in die geskiedenis van Suid-Afrika (Bydrae deur Kobie Ströh) Julie tot September 1860 het Prins Alfred, 2de oudste seun van Koningin Victoria, Suid-Afrika amptelik besoek. Tydens hierdie besoek het die grootste jagtog in die geskiedenis van…
18 Junie 1911 / Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika
18 Junie 1911 Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika Die mens het maar altyd gedroom om te kan vlieg of deur die lug te sweef. Leonardo da Vinci het al reeds in die vyftiende eeu sketse en ontwerpe geteken van…
Nasionale Vrouemonument ABO Bloemfontein
NASIONALE VROUEMONUMENT AGTERGROND Hierdie 63 meter hoë gedenknaald van sandsteen is opgerig ter herinnering aan die tragiese dood van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Hierdie monument getuig van die skreiende onreg van die Britte teen die Boere…
Die Agterryer / Bloemfontein Oorlogsmuseum / Jan Ruiter
Die Agterryer Bloemfontein Oorlogsmuseum van die Boererepublieke Standbeeld in brons, 1 1/4 lewensgroote, van ń agterryer.Die beeld is in 2013 onthul langs die Oorlogsmuseum op die terrein van die Nasionale Vrouemonument. Beeldhouer: Phil Minnaar van Pretoria Die vroue en kinders…
Onze Rust/Bloemfontein/Pres MT Steyn
Onze Rust Bloemfontein Vrystaat President M T Steyn laaste President van die Oranje Vrystaat Leeuwberg President Martinis Theunis Steyn koop hierdie plaas in 1896 en noem dit Onze Rust omdat die plaas met sy koppies, olienhoutbome en wye horisonne vir…
Louis Treghard – Monumente
Louis Treghard ( Soms gespel Treghardt/ Trichard/Trichard) Groot Trek Delagoabaai (Lourenco / Marques Maputo ) Louis Trichardt Pretoria Pietersburg ( Polokwane) Kindermonument Bloemfontein Voortrekkermonument Die trekke van Louis Treghard en Lang Hans van Rensburg was die eerste om die…
Die Banneling – Bloemfontein
Vrouemonument Bloemfontein DIE BANNELING MONUMENT. Staatspresident C. R. Swart het gedurende sy ampstermyn die idee gekoester dat ‘n monument opgerig moet word vir die gestorwe Boere-Krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy was ook die groot dryfkrag daaragter gewees. Die meerderheid van…