Kerkplein Pretoria Paul Kruger Standbeeld Kerkplein by die kruising van Kerkstraat en Paul Krugerstraat vorm die historiese sentrum van Pretoria. Sentraal staan die Standbeeld van Paul Kruger, President van die ZAR, omring deur 4 Boerekrygers. Standbeeld Die beeld is in…
Heidelberg Tvl / Stadsaal Driemanskap / Bakoond/ Ou Tronk / Kloof Begraafplaas
Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Heidelberg Tvl. / Klipkerk / AG Visser huis/ Volkskool
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Heidelberg TVL / Stasie
Heidelberg Gauteng Ou Stasiegebou Heidelberg Die dorp Heidelberg het ontstaan as ń handelstasie tussen Pretoria en Durban in 1861/1862 toe Heinrich Julius Uerkermann ń negosiewinkel daar begin het. Die dorp het ontwikkel om die handelstasie en Uerkerman het die dorpie…
Colesberg/ Die Kruithuis
Colesberg Noord-Kaap Die Kruithuis Pos deur Lizeth Black-Taljaardt: Die Kruithuis, Colesberg. Ligging: Wes van die huidige Lowryville uitbreiding. Dit is vermoedelik in 1842 opgerig, toe skermutselings tussen die plaaslike Regering en die Griekwas van Philippolis voorgekom het. Wapenhandel het ook…
Colesberg/ NG Kerk/ Gereformeerde Kerk
Colesberg Noord-Kaap NG Kerk Colesberg Gereformeerde Kerk Colesberg Colesberg Vernoem na Galbraith Lowry Cole, goewerneur van die Kaapkolonie. Kenmerkend is die Colesbergkoppie ( Torenberg/Toverberg). 1820 vestig heelwat Britse Setlaars hul hier in omgewing em plase word aangelê. 1822 vra boere…
Colesberg / Koningin Victoria Gedenkteken
Colesberg Noord-Kaap Koningin Victoria Gedenksteen Colesberg Pragtige dorp heel gerieflik op die roete tussen Gauteng en Kaapstad, ń gewilde oornagplek. Die dorp het baie van sy oorspronklike karakter behou, baie tipiese karoohuise is bewaar en dien as gastehuise. Díe huisies…
Hanover / Markplein/ Poskoets
Hanover Markplein Poskoets Noord-Kaap Hanover, ń bekoorlike klein dorpie in die Noord-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad het ontstaan op die plaas Petrusvallei van Gert Gouws. Gert het in 1854 die grond verkoop vir vestiging van die dorp op voorwaarde…
Hanover / ABO / Begraafplaas
Hanover Noord-Kaap ABO Begraafplaas Hanover het die geweldige gevolge van die ABO nie vrygespring nie en is die getuie van tragiese gebeurtenisse. Tydens die ABO is Trappieskop gebruik as uitkykpunt deur die Britte. Tydens die oorlog is ń trein ontspoor…
Hanover / Trappieskop
Hanover Trappieskop Noord-Kaap Hanover is ń klein tipiese Karoodorpie met tradisionele Karoostyl huisies. Wye oop vlaktes met koppies en rantjies hier en daar versprei. Trappieskop Aan die kant van die dorp spog Hanover met ń koppie met ń klein monumentjie…