Loskopdam Groblersdal Mpumalanga LOSKOPDAM Gebou in die Olifantsrivier naby Groblersdal. Reeds in 1934 begin die Departement van Waterwese om ń dam in die Loskopvallei te bou met besproeiing as die uitsluitlike doel. 1938 is hierdie dam voltooi, een van grootstes…
