Taalmonument op Paarlberg. Berg is ongeveer 500 milj jaar oud en vroeëre Khoisan het dit genoem Skilpadberg. Monument is onthul 10 Okt 1975, 100 jaar na stigting van GRA. 40 000 mene het inhuldiging bygewoon. Argitek JC van Wyk wie…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Taalmonument op Paarlberg. Berg is ongeveer 500 milj jaar oud en vroeëre Khoisan het dit genoem Skilpadberg. Monument is onthul 10 Okt 1975, 100 jaar na stigting van GRA. 40 000 mene het inhuldiging bygewoon. Argitek JC van Wyk wie…
TAALMONUMENT BURGERSDORP Die Afrikaanse Taal Monument in Burgersdorp. Die beskadigde een is die oorpronklike, en is op opdrag van Lord Kitchener tydens die Anglo-Boere Oorlog verskuif, en is beskadig in die skuif. ‘n Replika is na die oorlog opegrig, en…
“DIE ANDER GROOT VLOED” 27 Februarie 1871 Victoria Wes Die meeste van ons onthou die geweldige vloedramp op Laingsburg – dit is destyds beskryf as “Die ergste vloedramp in die Karoo in menseheugenis.” En dit was ook nie verkeerd nie,…
Winburg Voortrekkerbegraafplaas Winburg Winburg of ook toe genoem Wenburg is die eerste dorp aangelê deur die Voortrekkers. Andries Pretorius en ń paar trekboere het hierdie grond tussen die Vetrivier en die Vaalrivier van die Barolong geruil vir ń paar stuks…
Winburg Vrystaat Voortrekkermonument Winburg Die oudste geproklameerde dorp in die Vrystaat, een van die oudste nedersettings noord van die Oranjerivier. Die Groot Trek Toe die Voortrekkers hierdie area ingetrek het was daar nie ander inwoners nie. Die naaste was die…
John Roderick; Facebook/FAK Die geskiedenis van die Voortrekkertapisserie in die Voortrekker Monument . 1 Deel een. Op die 1ste September 1952 was ń besluit deur die Vrou en Moederbeweging van Suid-Afrika geneem om ń tapisserie te maak wat die Groot…
VoortrekkermonumentPretoriaMarmerfriese Samesteller: Kobie Ströh Daar is sewe-en-twintig fries panele in die Heldesaal van die Voortrekker monument. Elke een beeld ń stukkie geskiedenis van die Groot Trek uit, maar vorm ń unieke eenheid.Die marmerfries is van Quercetta-marmer gemaak, 92 m lank,…
Voortrekker MonumentPretoria Hierdie baken van graniet is op Monumentkoppie net buite Pretoria op Monumentkoppie opgerig ter nagedagtenis aan die Voortrekkers en die Groot Trek die binneland in in 1838. Die idee het reeds in 1888 ontstaan maar daar is eers…
Fort Schanskop Pretoria Naby Voortrekkermonument Na die mislukte Jameson-inval 1896 het L Grunberg, ñ Franse artillerie offisier ZAR regering aangemoedig om Pretoria te versterk met forte. Toe ñ kaart met al die ZAR se toegangsroetes, spoorwegverbindings en verdedigingstellings in ñ…
Standerton Konsentrasiekamp Begraafplaas Ouma kom huis toe 15 Junie 2019 Beeld van Ouma Swart en een van haar kinders opgerig. Die beeld van Ouma Swart begroet jou as jy by Konsentrasiekamp Begraafplaas se hek instap. Die ouma wat 8 kinders…