21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…
Kategorie: Skepe
Olietenkskip strand / Apollo Sea / Omgewingsramp aan Kaapse kus.
20 Junie 1994 20 Junie … 30 jaar gelede … ‘n Massiewe olietenkskip, Apollo Sea, van Panama wat aan ‘n Chinese maatskappy behoort het, het op 20 Junie 1994 naby Dassen-eiland aan die Kaapse weskus gesink en altesaam 36 bemanningslede…
Tafelbaai / Kaap van Storms / 8 skepe vergaan / 1737
21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…
Skepe / Fregat SAS President Paul Kruger bots teen SAS Tafelberg / 1982
18 Februarie 1982 Die fregat SAS President Paul Kruger bots teen die SAS Tafelberg en sink. Tydens roetine vloot oefeninge in die Suid-Atlantiese Oseaan sowat 78 myl vanaf Kaappunt is verskeie skepe betrokke o.a. die groot 19 000 ton SAS…
Die Stranding van die Haerlem / 25 Maart 1647 / Die gebeurtenis wat Suid-Afrika se Geskiedenis beinvloed het
25 Maart 1647 Stranding van die Haerlem Die gebeurtenis wat Suid-Afrika se geskiedenis beinvloed het. HAERLEM OP PAD TERUG NA NEDERLAND Januarie 1647 vertrek die Haerlem ( Nieuwe Haerlem/Haarlem) as deel van ‘n retoervloot vanaf Batavië (Java) na Nederland. HAERLEM…
Arniston / Waenhuiskrans / Kassiesbaai / Die Arniston Strand
Arniston/Waenhuiskrans Kassiesbaai Vissersdorpies met kenmerkende witgekalkte huisies met grasdakke wat so sy aan sy lê. Die dorpies is reeds erken as Nasionale Monumente. ARNISTON / WAENHUISKRANS Die dorp met 2 name. Amptelik bekend as Waenhuiskrans n.a.v. die reuse groot grot…
Padrão Kruis / Sao Joao / Sao Bento / Nightingale / Skeepswrakke / Port Edward KZN
Padrão Kruis Sao Joao sink SkeepswrakkePort Edward KZN Portugese Monument opgerig langs die see langs Splash Rock Port Edward. Geen inligting op monument, lyk of bordjies verwyder is. Moeilik om inligting te kry Die oorspronklike gedenksteen is sleg beskadig tydens…