SAMMY MARKS Een van Suid-Afrika se welvarendste nyweraars Vereeniging is uit sy visie en ywer gebore (Bydrae deur Kobie Ströh) SAMUEL MARKS 1844-1920 Gebore 11 Julie 1844 in Litaue, Lithuania, destyds deel van Rusland Sammy sterf 18 Februarie 1920 in…
Kategorie: Goudstormloop
VREDEFORT KOEPEL / ‘n KLIP UIT DIE HEMEL!
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
Kaapsehoop / Duiwels Kantoor / Kaapsche Hoop / Wilde perde
Kaapsehoop Duiwels Kantoor Kaapsche Hoop Wilde perde KAAPSEHOOP Bekoorlike klein dorpie met ryke geskiedenis, ongewone rotsformasies en ouwêreldse geboue so aan die rand van die eskarp wat meer as 1000 meter na benede tuimel in die De Kaap Vallei in.…
BarbertonAandelemark / Stock ExchangeBarberton / Museum / Suid-Kaap Brug / Kerk / Gereformeerde Gemeente Barberton / NG Gemeente Barberton
Barberton Aandelemark / Stock Exchange Barberton Museum Suid-Kaap Brug Kerk Gereformeerde Gemeente Barberton NG Gemeente Barberton BARBERTON Barberton, eens trotse dorp wat gewemel het van prospekteerders goudjagters, het byna ń spookdorpie geword. Tans ń verrassing vir die besoeker. Die ryke…
Magaliesburg/ Sinkhuisie waar Pres. Paul Kruger dikwels oornag het.
Magaliesburg Sinkhuisie waar Pres. Paul Kruger dikwels oornag het. Dorpie Magaliesburg lê net onder die Witwatersrandreeks en die Magaliesbergreeks. Digby die Wieg van die Mensdom. Langs die walle van die Magaliesrivier. Die naam kom waarskynlik van die Tswana Opperhoof Mogale…
Die klein sinkhuisie Brixton Johannesburg
Die klein sinkhuisie Brixton Johannesburg Hoek van Wimbledon Road en Fulham Road (143l) Hierdie pragtig behoue ou huisie van sink en hout herinner aan vervloë dae se delwershuisies en die soeke na rykdom en fortuin tydens die delwerstyd. Hierdie huisie…
Cowboy Museum Ramsgate
Cowboy Museum Ramsgate Private versameling Beslis nie ons geskiedenis nie, maar heel interessant. En prettig. Loop ons toe ñ Cowboy Museum in Ramsgate raak. Kompleet met ñ donkie in die kroeg. Jy verwag enige oomblik ñ cowboy in die deur.…
Robber’s Grave – Pelgrimsrust
Robber’s Grave Pelgrimsrust Hierdie interessante graf lê hoog op teen ñ koppie. Die graf lê Noord/Suid anders as al die ander wat in ñ Oos/Wes rigting lê. Mense van regoor die wêreld (meestal van Kanada, Ierland, Engeland, Wallis) is hier…