Laerskool VlakplaatsVanderbijlpark distrik LAERSKOOL VLAKPLAATS20 km buite Vanderbijlpark, op die Vereeniging Potchefstroom-pad, afdraai Vlakplaats, staan die eensame skoolgeboutjie. Die Laerskool Vlakplaats bestaan nie meer nie, die gebou word tans gebruik aa ń boeregemeenskap saal. PLAASSKOLEDie Voortrekkerkinders het byna geen formele…
Kategorie: Fees
Kersdag Kersfees tydens die ABO
KERSDAG TYDENS DIE ABO 1899 25 Desember 1899 Die eerste Kersfees tydens die oorlog was in 1899, die oorlog al vir 3 maande aan die gang. Die Boervrouens het spesiale Kerspakkies met lekkernye soos koek en tert, rosyntjies en neuter…
Brandfort / NG Kerk Brandfort Moedergemeente / Vrouemonument / Groot Trek Gedenkstene / Grafte / Brandfort Konsentrasiekamp / NG Kerk Brandfort-Oos / Brandfort Trinity Methodists Church
Brandfort NG Kerk Brandfort Moedergemeente Vrouemonument Groot Trek Gedenkstene Grafte Brandfort Konsentrasiekamp NG Kerk Brandfort-Oos Brandfort Trinity Methodists Church BRANDFORT Brandfort is aangelê in 1866 op die plaas Keerom. Keerom was die plaas van Jacobus van Zyl, ń Voortrekker van…
Hennenman Vrystaat / NG Kerk Hennenman / Groot Trek Gedenkteken / Vliegongeluk /Perde renbaan
Hennenman Vrystaat NG Kerk Hennenman Groot Trek Gedenkteken Hennenman Dorp het aanvanklik ontstaan as ń spoorweghalte bekend as Ventersburg-weg. 1890 is die NG Gemeente Ventersburg gestig en Ventersburg-weg was een van sy wyke. Verwarring tussen al die “Venter” name; Ventersdorp,…
Gereformeerde Kerk / Matlabas / 8 Junie 1918
Gereformeerde Kerk Matlabas 8 Junie 1918 Gereformeerde Kerk Matlabas is een van die oudste gemeentes in die Bosveld, gestig 8 Junie 1918. Die gemeente is gestig onder ń groot tambotieboom op die plaas Geelhoutbos wat aan Herculus Erasmus behoort het.…
Noupoort Noord-Kaap Noupoort Blokhuis Hugenote Fees/ Simboliese Ossewatrek
Noupoort Noupoort is ń plattelandse dorp wat eens ń belangrike spoorwegsentrum in Noord-Kaap was. Die dorp is vernoem na ń spoorwegpas, Naauwpoort, wat deur die Caledonheuwels gegaan het. Die pas is later vervang deur ń tonnel. Hierdie eens besige dorp…
Boeremusiek Leeupoort
Boeremusiek Monument Leeupoort Vakansiedorp. (Tussen Bela Bela en Thabazimbi) Heel eerste monument van sy soort in Suid-Afrika, opgerig in 2004. Hulde word gebring aan bekende orkeste en orkeslede wat legendes is soos Nico van Rensburg, Ben Vorster, Manie Jackson ens.…
Nasionale Erfenisdag – Nasionale Braaidag – Tshaka dag/Shaka – 24 September / Enoch Sontonga/ Nasionale Lied / Braamfontein Begraafplaas
Stanger KZN D111grondpad Enoch Sontonga. Braamfontein Johannesburg Nkozi Sikelel’ iAfrika Oorsprong van Nasionale Erfenisdag 24 September is ñ publieke vakansiedag wat sedert 1994 as Erfenisdag gevier word. Toe die nuwe regering in 1994 aan bewind gekom het, is besluit op…