VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…
Kategorie: Heidelberg Tvl
Salmon van As / Fusillering / ABO / Ou Tronk / Kloof Begraafplaas / Heidelberg / 23 Junie 1902
23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
Heidelberg Tvl / Stadsaal Driemanskap / Bakoond/ Ou Tronk / Kloof Begraafplaas
Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Heidelberg Tvl. / Klipkerk / AG Visser huis/ Volkskool
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Heidelberg TVL / Stasie
Heidelberg Gauteng Ou Stasiegebou Heidelberg Die dorp Heidelberg het ontstaan as ń handelstasie tussen Pretoria en Durban in 1861/1862 toe Heinrich Julius Uerkermann ń negosiewinkel daar begin het. Die dorp het ontwikkel om die handelstasie en Uerkerman het die dorpie…