Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 5 Die Groot Trek 1836 Ons Trek! “Paul, Pappa sê ons gaan vandag trek. My hart is so seer om hier weg te gaan. Kan ek op jou perd ry as ons trek?” “Nee Sussie. Ons…
![](http://monument-sa.co.za/wp-content/uploads/2022/01/gt15.jpg)
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Groot Trek Fiksie
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 5 Die Groot Trek 1836 Ons Trek! “Paul, Pappa sê ons gaan vandag trek. My hart is so seer om hier weg te gaan. Kan ek op jou perd ry as ons trek?” “Nee Sussie. Ons…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 4 Die Groot Trek 1836 “Paul, boetie, ek is baie bang! My maatjie sê daar is baie gevare in die binneland. Pappa het baie koeëls gemaak. Waar gaan ons slaap? Waar gaan ons water kry? Waar…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 3 Die Groot Trek 1836 “Paul, mamma sê ek kan my lappop saamvat as ons trek. Mamma gaan vir my Saartjie pop ń mooi nuwe rokkie maak en ook ñ nuwe kappie. Pappa het mooi lap…
Die Groot Trek 1836 “Paul wat maak jy?” “Ai klein sussies is darem nuuskierig. Kleine muisies het groot ore.Fientjie ek is besig om my geweer te olie en reg te kry vir ons trek.” “Paul ons het baie kerse en…
Die Groot Trek1836 “Paul, Paul het jy gehoor wat sê Pappa? “ “Kleinsus, loop jy al weer sonder ń kappie buite rond! Het jy al weer die grootmense gesit en afluister? Jy moet ophou tande tel as die grootmense praat.…