Schoemansville Hartbeespoortdam Dambouers grafte HARTBEESPOORT- BESPROEINGSKEMA 1918-1924 Die Hartbeespoortdam en Hartbeespoort-besproeingskema was ñ reuse projek wat nie net kosbare besproeiingswater aan die boere hier langs die Magaliesberge sou verskaf het nie, maar ook werk en heenkome aan ñ groot klomp…
Kategorie: Damme
Barage / Barrage / Vereeniging / Leslie se Keerwal / Versteende woud / Vaaldam
Leslie se keerwal Versteende woud Randwater Raad Barrage Vaaldam Vereeniging LESLIE SE KEERWAL 1905 VERSTEENDE WOUD Die Vaalrivier was die lewensaar van die area, maar die vlak van die rivier was baie wisselvallig na gelang van die seisoen, vloede en…
Sterkfonteindam / Harrismith
Sterkfonteindam Harrismith STERKFONTEINDAM Een van grootste en 2de hoogste (1708 m) dam in SA. Geleë naby die Drakensberg eskarp. Gariepdam 5 340 600 meg l Vanderkloogdam 3 172 300 meg l Sterkfonteindam 2 616 900 meg l Vaaldam 2 603…
Hartbeespoortdam / 1895 – 1925 / Noordwes
Hartbeespoortdam1895 – 1925 Noordwes HARTBEESPOORT DAM Hartbeespoort Dam is ń dam in die Krokodilrivier wat water vir besproeiing voorsien vir 45km weerskante van die Krokodilrivier asook drinkwater veral aan Brits. Die dam word hoofsaaklik gevoed deur die Krokodilrivier asook die…
Loskopdam / Hand Monument / Loskopdamwal / Mpumalanga / Groblersdal
Loskopdam Hand Monument Loskopdamwal Mpumalanga Groblersdal LOSKOPDAM HAND MONUMENT Vlak langs die wal van die Loskopdam (parkeringarea) staan hierdie besonderse monument. ń Granietbeeld van ń uitgestrekte hand, ń ruwe hand. Die Woorde op die Monument treffend: Ń NASIE WAT WIL…
Loskopdam / Groblersdal / Mpumalanga
Loskopdam Groblersdal Mpumalanga LOSKOPDAM Gebou in die Olifantsrivier naby Groblersdal. Reeds in 1934 begin die Departement van Waterwese om ń dam in die Loskopvallei te bou met besproeiing as die uitsluitlike doel. 1938 is hierdie dam voltooi, een van grootstes…