16 Desember 1838 Bloedrivier Gelofte 13 Desember 1880 Paardekraal Gelofte 6 April 1654 Van Riebeeck Gelofte DIE DRIE GELOFTES Min mense is bewus van drie geloftes wat in Suid-Afrika afgelê is. Al 3 uit nood gebore en gekoppel aan dankbaarheid.…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
16 Desember 1838 Bloedrivier Gelofte 13 Desember 1880 Paardekraal Gelofte 6 April 1654 Van Riebeeck Gelofte DIE DRIE GELOFTES Min mense is bewus van drie geloftes wat in Suid-Afrika afgelê is. Al 3 uit nood gebore en gekoppel aan dankbaarheid.…
29 Desember 1895 -2 Januarie 1896 Jameson Inval 2 Januarie 1996 Slag van Vlakfontein Krugersdorp Jameson Inval Beplanning Cecil John Rhodes, Premier van die Kaapkolonie, beplan en finansier die Jameson Inval. Rhodes was ñ skatryk sakeman wat graag na die…
Andries Pretorius se kraal Krugersdorp Oorblyfsels van Andries Pretorius se kraal waar hy sy perde aangehou het. Hierdie kraal is op ń hoogtetjie gebou waar dit koeler is om die perde so bietjie teen siektes en muggies wat moontlik perdesiekte…
Paardekraal Monument Hierdie monument het onstaan as ń stapel klippe in ń versetaksie teen die Britte. Na die anneksasie van Transvaalse Republiek was burgers baie ontevrede. Toe ondehandelings met Brittanje misluk het, is die burgers opgeroep na die plaas Paardeplaat…