9 Mei 1901 Sterfdatum van Lizzie van Zyl Bloemfontein Lizzie van ZYL Sekerlik een van die bekendste, tragiese, beskrywendste foto’s wat nog ooit gepibliseer is, is dìe van die sterwende Lizzie van Zyl. LIZZIE VAN ZYL Gebore 22 April 1894…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
9 Mei 1901 Sterfdatum van Lizzie van Zyl Bloemfontein Lizzie van ZYL Sekerlik een van die bekendste, tragiese, beskrywendste foto’s wat nog ooit gepibliseer is, is dìe van die sterwende Lizzie van Zyl. LIZZIE VAN ZYL Gebore 22 April 1894…
Riemland Museum Joodse Sinagoge Heilbron JOODSE SINAGOGE Die Joodse gemeenskap het ń groot rol gespeel in die ontwikkeling van Heilbron. Die Jode was sakemanne, winkeleienaars, bakkers, aptekers, slaghuiseienaars, kleremakers, eienaars van fietswinkel, motorhawe, meule ens, en selfs boere. 1902 was…
HEILBRON Vrystaat NG Kerk Moedergemeente Heilbron / Burgermonument Heilbron NG Kerk Suid/ Simboliese Ossewatrek 1938 Metodiste Kerk Eendracht Volkskool Heilbron CVO Skool RIEMLAND Riemland is ń streek in Oos-Vrystaat. Hoofsaaklik jagtersvelde gewees aangesien wild volop was. In hierdie streek is…
Heilbron Anglo-Boereoorlog Konsentrasiekamp Begraafplaas 5 Swemmers Oudstryders Monument Die Voortrekkers Terrein. ABO en HEILBRON KONSENTRASIEKAMP Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 veroorsaak groot verdeeldheid onder die inwoners van Heilbron. Afrikaans en Engelse mense het in vrede saamgeleef, maar nou moet kant gekies word.…
Vegkop. Die verhaal van Vegkop. 2 Okt 1836 Die slag van Vegkop was voorafgegaan deur ń aanval op die kamp van die jagter – verkenner, Stephanus Erasmus. Die aanval op die Erasmuskamp is kort daarna opgevolg deur die Vaalrivier slag…