Fort Schanskop Pretoria Naby Voortrekkermonument Na die mislukte Jameson-inval 1896 het L Grunberg, ñ Franse artillerie offisier ZAR regering aangemoedig om Pretoria te versterk met forte. Toe ñ kaart met al die ZAR se toegangsroetes, spoorwegverbindings en verdedigingstellings in ñ…
Skrywer: Kobie Ströh
Parys /Jalalpor General Dealer
Jalalpor General DealerVolg die pad uit Parys Vrystaat na PotchefstroomNet na brug aan Transvaalkant van Vaalrivier Noord WesSedert 1929Hier vind ons ‘n plekkie wat herinner aan vervloë dae. Tye van lank gelede. Nostalgie as ons dink aan die ou ou…
Standerton / Konsentrasiekamp/ Ouma Swart
Standerton Konsentrasiekamp Begraafplaas Ouma kom huis toe 15 Junie 2019 Beeld van Ouma Swart en een van haar kinders opgerig. Die beeld van Ouma Swart begroet jou as jy by Konsentrasiekamp Begraafplaas se hek instap. Die ouma wat 8 kinders…
Kerkplein Pretoria / Paleis van Justisie
Paleis van Justisie Kerkplein Pretoria Hierdie pragtige indrukwekkende getoringde gebou aan die noordekant van die Kerkplein Pretoria dateer uit die 19de eeu en is ontwerp deur die Nederlandse argitek Sytze Wierda. Dit was sy laaste gebou vir die ZAR. (Eerste…
Kerkplein Pretoria/ Geboue rondom Kerkplein
Kerkplein Pretoria Die simboliese middelpunt van Pretoria. Kerkplein sonder ń kerk. Marthinus Wessel Pretorius, seun van die Voortrekkerleier Andries Pretorius het ń plaas hier gekoop en die dorp Pretoria in 1855 gestig. In die middel daarvan, op ñ plat heuweltjie…
Kerkplein Pretoria / Paul Kruger Standbeeld
Kerkplein Pretoria Paul Kruger Standbeeld Kerkplein by die kruising van Kerkstraat en Paul Krugerstraat vorm die historiese sentrum van Pretoria. Sentraal staan die Standbeeld van Paul Kruger, President van die ZAR, omring deur 4 Boerekrygers. Standbeeld Die beeld is in…
Heidelberg Tvl / Stadsaal Driemanskap / Bakoond/ Ou Tronk / Kloof Begraafplaas
Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Heidelberg Tvl. / Klipkerk / AG Visser huis/ Volkskool
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Heidelberg TVL / Stasie
Heidelberg Gauteng Ou Stasiegebou Heidelberg Die dorp Heidelberg het ontstaan as ń handelstasie tussen Pretoria en Durban in 1861/1862 toe Heinrich Julius Uerkermann ń negosiewinkel daar begin het. Die dorp het ontwikkel om die handelstasie en Uerkerman het die dorpie…
Colesberg/ Die Kruithuis
Colesberg Noord-Kaap Die Kruithuis Pos deur Lizeth Black-Taljaardt: Die Kruithuis, Colesberg. Ligging: Wes van die huidige Lowryville uitbreiding. Dit is vermoedelik in 1842 opgerig, toe skermutselings tussen die plaaslike Regering en die Griekwas van Philippolis voorgekom het. Wapenhandel het ook…