Jeffreys Bay is named after the senior partner of the firm Jeffrey & Glendinnings that opened a store in 1849 on the location where the town is today.
Jeffrey is believed to be the first person to have settled there.
In the late 1960s and early 1970s, Jeffreys Bay was known as a hippie hangout, where the now-burgeoning surf community originated.
Jeffreys Bay has grown from a sleepy little fishing town over the past few years and is one of the fastest expanding urban areas in the country. (Saartjie Klipkop)
Jeffreysbaai: Dorp van drome Projek
Branderplankryer
Dorp van Drome projek is ń poging van die inwoners van dorpe om dorpe weer droomdorpe te maak. Verskeie projekte wat regruk, skoonmaak, regmaak en nuwe projekte insluit. Dit bevorder samewerking en betrokkenheid van inwoners self.
In Jeffreysbaai is hierdie projek met groot sukses aangepak en maak beslis ń impak op die dorp.
2013 is ń beeld opgerig om die kultuur van branderplankry te vier. Jegfreysbaai is bekende toerisme bestemming en ń branderry-mekka.
Fotos Gys Ströh snr Januarie 2020
Jeffreysbaai
Oos-Kaap
Mobius Brander
Skaalmodel van die grootste golf (33m) wat nog ooit deur ń branderplankryer (Garret McNamara) gery is 2013 in Portugal.
Let op hoe klein is die branderplankryer teen die groot golf as dit volgens skaal voorgestel word.
Fotos : April 2019. Gysbertus Johannes Ströh