Richtersveld Springbok Vroeë Geskiedenis Verkenning van die Binneland Simon van der Stel 1685. Simon van der Stel begin op hierdie dag met sy legendariese tog na Namakwaland. Drie en twintig verskillende tipe rytuie, 200 ekstra osse, 300 skape, etlike perde…
Kategorie: Vroeë Geskiedenis
Padrao Dias Kruis
Padrāo Dias Kruis Bartolomeu Dias Kwaaihoek Oos-Kaap Kaappunt Lűderitz Namibië Oudste monument in Suid-Afrika Dias kruis. Klipkruis opgerig 12 Maart 1488 by Kwaaihoek aan die Oos Kaapse kus tussen Boesmansrivier en Boknes. Replika Kwaaihoek is ‘n rotsagtige skiereiland wat halfpad…