Warmbad Bela-Bela Limpopo Republiekwording 31 Mei 1961 Warmbad Hoërskool Klipstapel deur leerlinge gepak 31 Mei 1961. Netjies in tuin by skool. Geskrif bietjie dof al. Fotos:Julie 2019 Gysbertus Johannes Ströh
Kategorie: Republiek Van Suid Afrika
31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton
31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton Gauteng Wat ń aangename ontdekking. Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld. Republiekwording Afrikaanse taal Afrikaanse Bybel Groot Trek Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux Fotos. Gysbertus…
Steytlerville Oos Kaap Familiewapens Vallei van die vlae AG Visser Huis WW1 Lady de Waal Brug
Steytlerville Oos-Kaap WW1: Die Groot Oorlog. Gedenksteen ter ere aan diegene vanuit hierdie area wat in Die Groot Oorlog omgekom het. Die inwoners wat hierdie gedenksteen opgerig het, het gedink en geglo dat Die Groot Oorlog (WW1) die laaste oorlog…
Dr Verwoerd – Orania
Republiek van Suid –Afrika ( RSA) Dr Hendrik Frensch Verwoerd 8 Sept 1901 Amsterdam – 6 Sept 1966 Sy ouers verhuis na Suid-Afrika toe hy 3 maande oud was. 6de Eerste Minister van Suid-Afrika. 1958 – 1961 Eerste Minister van…