Die Rooi Woestyn Red Desert Port Edward Hierdie Rooi Woestyn is die kleinste woestyn ter wêreld, net 11 hektaar groot en 200 m in deursnee. Die woestyn is geleë in die privaatreservaat Umtanvuna Natuurreservaat naby die Mtanvunarivier. Die Rooi Woestyn…
Kategorie: Port Edward
Padrão Kruis / Sao Joao / Sao Bento / Nightingale / Skeepswrakke / Port Edward KZN
Padrão Kruis Sao Joao sink SkeepswrakkePort Edward KZN Portugese Monument opgerig langs die see langs Splash Rock Port Edward. Geen inligting op monument, lyk of bordjies verwyder is. Moeilik om inligting te kry Die oorspronklike gedenksteen is sleg beskadig tydens…