Die eerste stoomlokomotief in Transvaal 1889 Outeniqua Spoorwegmuseum / Vervoermuseum George Johannesburg se eerste stoomlokomotief. Die ZAR of ou Tranvaal se sosiale en ekonomiese situasie het letterlik oornag verander. 1886 was ZAR op die randjie van bankrotskap, 1887 ñ provinsie…
Kategorie: George
Outenikwa Bergpas / Outeniqua Power Van / & Tonnels
Treinrit Outeniqua Power Van 7 Tonnels Outeniqua Berge 4 Bergpasse Outeniqua Bergpas George OUTENIQUA POWER VAN CC. Kan daar ñ beter manier wees om die Outeniqua berge aan te pak in ñ ou treintjie al langs ñ historiese spoorlyn wat…
Montagu Pas / Die Ou Tolhuis / Outenikwa Berge
Montagu Pas Die Ou Tolhuis Die Ou Tolhuis Montague Pas, Outeniekwa Berge. MONTAGUE PAS Montague Pas is gebou in 1848 deur Thomas Baines met die hulp van ongeveer 250 gevangenes/bandiete. Dit het 3 jaar geneem om te voltooi en sowat…
Die Groot Aarbei / Redberry Aarbeiplaas / George
Die Groot Aarbei Redberry Aarbeiplaas Redberry Farm George REDBERRY AARBEIPLAAS Die Redberry Aarbeiplaas is bekend vir sy heerlike groot bloedrooi soet aarbeie, varsgepluk met eie hande. Hier is ñ leergeleentheid soos min, ñ ervaring met vermaak en ontspanning vir die…
Holy Trinity Anglican Church / Belvidere / George / 1855
Holy Trinity Anglican Church Belvidere George area 1855 Bekoorlike klein kerkie in die mooiste rustigste omgewing. Díe historiese kerkie is as ñ Nasionale Monument verklaar en bedien ñ groot gemeente. ñ Wyd verspreide gemeente, ñ groot verskeidenheid gemeenskappe al langs…
Die Groot Boom / Knysna bos / Tsitsikama Bos / Tsitsikamma Bos / Dalene Matthee
Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
Outeniqua Vervoermuseum George
Outeniqua Vervoermuseum George Wes-Kaap Interessante moet sien vir alle trein-, en vlieg-, en klassieke motorentoesiaste. Die geskiedenis van spoorvervoer in SA en Transnet hier uitgebeeld. Unieke en geskiedkundige lokomotiewe en treinwaens onderdak uitgestal van die kleiner stoomlokomotief tot die groot…