31 Mei
Laerskool Japie Greyling.
Nou Randvaal Primary School
Daleside
Meyerton
Gauteng
Wat ń aangename ontdekking.
Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld.
Republiekwording
Afrikaanse taal
Afrikaanse Bybel
Groot Trek
Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux
Fotos. Gysbertus Johannes Ströh 31 Mei 2019
31 Mei
Een van die mees historiese datums in Suid-Afrika
31 Mei 1902. Vrede van Vereeniging. Einde van ABO
31 Mei 1902. Bittereinderdag. Bittereinders van ABO moes wapens neerlê.
31 Mei 1910. Unie van Suid-Afrika kom tot stand toe Kaap de Goede Hoop, Natal, Transvaal en Oranjerivier Kolonie verenig.
31 Mei 1928. Eie Afrikaanse vlag word bekend gestel. Die Unievlag wat later ook Republiekvlag geword het.
31 Mei 1928. Eie Afrikaanse Volkslied word bekendgestel. Die Stem. In Afrikaans en in Engels.
Mei 1933. Eerste volledige Bybel in Afrikaans
31 Mei 1961. Suid-Afrika word ñ Republiek. Die Republiek van Suid-Afrika.