Oorlog Gedenkteken in Ermelo

Die oorlog gedenkteken in Ermelo, Mpumalanga. Data van ongevalle van 1ste; 2de Wêreldoorloë asook die wat tydens grensdiens gesneuwel het. Die terrein is geleë in die munisipale gebou kompleks, omhein en goed in stand gehou.
The war memorial in Ermelo, Mpumalanga covering casualties in the 1st; 2nd World Wars as well as the Border War. It is situated in the council offices’ grounds, is fenced in and kept in good condition.

 

Monument Jagter:
Willie Nel

 

Maak 'n opvolg-bydrae